TESTIMONIALS

“Good Morning
I just wanted to let you know that I have recommended your guesthouse as a Top Guesthouse to www.Topguesthouses.co.za.

Apparently they only list the very TOP Guesthouses in South Africa and I believe that you deserve to be listed there as well.

They will probably get in touch with you, or you may submit your Guest House yourself if you like.”
Isabel Moolman

We had an amazing stay, filled with warm hospitality. The surroundings are truly amazing And their’s no doubt that we will return to this place we love so much.
DR. MARIA NADJ

Exceeded my expectations.
RONALD PILLAY

Ambiance of the state, cleanliness of the room love the décor and attention to detail. We will certainly be back to this beautiful pearl of Oudtshoorn.
ZEHNDER IVA

The absolute stunning ambiance of the facilities. We most definitely felt like royalty. One of the staff even was taking me to the pharmacy at 19:00, now that is going the extra mile. I can say with honesty this place is a piece of heaven.
BRIAN SIMS

We applaud the courage, vision & quality and commitment of you and your team. With very good wishes.
ANDRE & HELMA PIETERSE

Tranquillity,good service, wonderful room.
COLLEEN SMITH

Goeiedag,

My naam is Alicia en ons het ons troue by Surval gehou op 22 Oktober 2016. Al ons gaste het van buite Oudtshoorn gekom en onsself bly in die Strand. Ons is baie lief vir Oudtshoorn en in spesifiek vir Surval. So het ons toe besluit om daar te trou.

Onsself werk ook met kliënte en baie keer hoor ‘n mens net die probleme, maar nie sommer wanneer personeel goeie diens gegee het nie. Daarom stuur ek hierdie briefie om dankie te sê vir die ongelooflike vriendelikheid en behulspaamheid wat ons van die personeel ontvang het.

Ek wil spesifiek vir Shanel uitlig en net sê watse ongelooflike diens sy vir ons gegee het. Omdat ons in die Strand bly en die troue van vêr af moes reël, was daar bietjie meer organisering nodig. Shanel het dit egter vir my so maklik gemaak en sy was altyd beskikbaar en altyd behulpsaam. Sy was ongelooflik georganiseerd en behulpsaam en het altyd vir my vinnige terugvoer gegee. Die dag van die troue en die aand van die onthaal, was sy altyd in die agtergrond met ‘n glimlag en reg om te help met enige iets. Sy het ons spesiale dag vir ons so mooi gemaak en daarom wil ons in spesifiek net vir haar baie dankie sê vir die ongelooflike diens. Sy is ‘n absolute ster!

Surval is en bly net ‘n ongelooflike plek en al ons gaste was gaande oor die plek. Net vir interessantheid, die gaste van Pretoria, Mosselbaai, Hermanus en die Kaap. Ek is seker julle gaan weer van hulle by Surval sien in die toekoms.

Groete
Alicia Burger


Dear Shanel

Trust you are well.

Juan and I would just like to thank you for your share in making our wedding day the best day of our lives.

Thank you for always being so helpful and friendly. We have enjoyed every short visit to Surval Boutique, thanks to you.

Thank you for all your ideas and input.You made our job so easy knowing that we can just leave everything in your capable hands.

You are the most calm and warm-hearted person, a true blessing to Surval Boutique.

We had the best wedding anyone could ever ask for! It was truly a remarkable experience.

Everything was exactly how we wanted it to be!

Thank you also for everything you did on the wedding day, all the extra’s and making sure our guests had everything they needed.

A special thank you also to Mr.Vermeulen, what a generous gentleman. Please say thank you to all the staff who helped with the preparations.

We will definitely recommend Surval Boutique for any function.

Thank you for sharing in the best day of our lives!

Warmest Regards
Prudence & Juan Junies


Hallo Shanel
Ons almal wil net graag baie, baie dankie se vir die wonderlike 70ste Verjaarsdag wat ons kon hou by Surval. ‘n Spesiale dank aan jouself en aan die personeel van Surval. Sal jy asb vir hulle persoonlik laat weet van die goeie diens wat ons ontvang het. Die kos en die atmosfeer was regtig fantasties.

Baie, baie dankie.

Groete Adri en Familie en Vriende


Liewe Shanel
Sjoe ons weet eerlik nie waar om te begin nie! ONGELOOFLIK baie dankie vir die fantastiese naweek wat ons by julle kon gehad het. Ek kan regtig nie vir jou en jou personeel genoeg dankie se en verduidelik hoe baie ons dit waardeer nie.

Soos ek al aan jou genoem het was my troudag meer as wat ek ooit van kon droom. Bitter baie dankie vir die deel wat jy en julle daarin gehad het. Jy is voorwaarlik ‘n absolute engel. Alles was net mooier en beter en met soveel liefde en geduld gedoen. Julle het regtig ‘n ongelooflike groot bydrae gehad tot die ongelooflike sukses van ons groot dag.

Dankie vir elke bietjie ekstra en moeite wat jy/julle gedoen het en ek weet ook dat jy soveel goed vir ons bygesit en ekstra gedoen het! Dankie daarvoor. ‘n Mens kan duidelik sien dat jy jou hele hart daarin sit en ek is seker dat enige ander bruid wat met jou te doen kry net so ‘n fantastiese ervaring sal he!!

Jy is voorwaarlik ‘n groot aanwins vir Surval en hulle is bevoreg om iemand soos jy te kan he. Weereens bitter baie dankie uit die diepte van ons harte!!

Lekker week , Groete Erald en Mariska


Baie dankie vir die wyse waarop julle ons groot dag op 1 April 2015 so pragtig en glad laat verloop het. Dankie vir al die ekstras, die vriendelike personeel en die gebruik van die kamer sodat ons kon klere wissel na die funksie.

Al ons gaste was baie beindruk met die lokaal, die geriewe, die heerlike eetgoed en die pragtige omgewing. Die eetgoed was van uitstaande gehalte en net so die diens. Ons sal dit altyd hoog aanbeveel en moedig almal aan om julle te besoek.

Nogmaals dankie en, Groete Naude en Greta Viljoen.


Hi Shanel,
I hope you are well and recovering after KKNK. I just wanted to thank you for all your help and effort that went into our experience! The picnic at Surval was definitely the highlight of our guests experience across the board.

Thank you,


Hoop dit gaan goed met julle albei. Ek kom werklik nou eers tot ruste na die troue en so n bietjie KKNK gedoen.

Dankie is so n kort woordjie maar tog so kragtig. Ons kan net se baie dankie vir alles. Die afgelope 9 maande het julle n pad met ons gestap tot n volmaakte naweek van 28 April.

Ons gaste en vriende kan nie uitgepraat raak oor Surval en sy personeel nie. Dit sluit almal in, van kombuis, kamers, by kroeg, op die gronde, ontvangs, kelners en natuurlik die bestuur.

Julle kan voorwaar trost wees op julle self. Dit was lang ure en al die personeel was net elke keer daar om ons te bedien, hulp aan te bied met die saal of enigtiets wat ons gevra het.

Ek dink julle is een van die beste venues in die Suid Kaap omgewing en glo my ek sal n lopende advertensie wees vir julle in die toekoms. Julle gaan verseker besigheid in die toekoms ry agv ons troue. Dit is net prentjie mooi by julle.

Dankie Frikkie dat jy jou plekkie afgestaan het die hele naweek aan die Bruid en haar strooimeisies.

Shanel jy is n groot aanwins vir Surval en jou organisasie vermoens is uitstekend. Well done!!!!!

Baie groete en dra ons groete oor aan al die Personeel van Surval.

Groete 5 Rehrs


Hiermee ons opregte dank aan Shanel vir die wyse waarop sy my dogter se troue hanteer het op die 20ste Desember 2014. Dit was van die begin af net ’n plesier om met haar te werk, en kan ons met eerlikheid sê dat sy beslis ’n baie groot aanwins is vir jul besigheid. Ons vetrou dat sy nog ’n lang verbintenis met Surval sal hê, en kan ons haar met groot vrymoedigheid aanbeveel om ’n funksie/troue te hanteer.

Nogmaals dankie, Vriendelike groete, Marina Boshoff


Langenhoven Gimnasium – Function Feedback
Click here for review


JW SAAD – Year-end function
Click here for review


Hi Shanel
Hiermee my opregte dank vir jou uiters professionele en altyd vriendelike bystand. Jou standaard van werk, strek jou tot eer en jy maak dit ‘n absolute voorreg en fees om saam met jou te werk. Ons praat defnitief weer gou in die toekoms en wees verseker dat daar nog baie funksies saam voorlê.
Mooi daggie verder!


“Dankie” is soo klein woordjie… hoe se mens vir jou dankie?

Ek weet nie hoe om dit anders te se, as ja.. Baie baie dankie… vir jou tyd, moeite, rond hardloop, min slaap, ag sommer alles!

Jy is regtig een van min wat werklik die ekstra myl wil stap…

Ek wil net vir jou en al die personeel, die chef, waiters..al die helpers bedank, ons wildste drome is oortref! Die venue was absoluut stunning, ons gaste kan tot nou nie uitgepraat raak oor die goeie diens, pragtige plek en fantastiese gehalte kos.

Ons gaan julle verseker aanbeveel aan almal met wie ons te doen kry! Een van my grootste geskenke was die mooi weer (en dat die rivier betyds afgeloop het) haha

Die lapa area is ongelooflik mooi, n ware goeie besluit met die toekoms ingedagte.

Baie sterkte met jou volgende troue sommer binnekort! Ek wens ek kan die dag weer beleef (sonder die bje senuwees en emosies)

Jou mooi geaardheid en baie geduld sal my altyd bybly!
Baie groete

Aronette, Bennie, Mariette en Hennie


Baie dankie vir die lieflike middagete wat julle vir die groep agri-toeriste van Nederland Saterdag voorgesit het. Ons hele toer daar by julle was regtig baie aangenaam en ek het baie positiewe terugvoering van almal gekry. Dra ook my waardering oor aan Mark en Richard. Julle is sowaar ‘n puik span ! Baie dankie en beste wense aan Surval vir die toekoms.

Groete, Hazel Jonker


Ek wil maar net gou inloer om BAIE DANKIE te sê. Dit was ‘n absolute fees om saam met julle ‘n troue te doen. Dankie vir julle professionele diens, vriendelikheid, hulpvaardigheid en moeite met ons. Dit was van begin tot einde ‘n wonderlike ervaring. Hoop alles gaan goed met die pick-ups, skree as daar iets is wat ek moet opvolg of doen. Hoop ons werk sommer gou weer saam. Lekker dag en sterkte met alles wat nog die jaar vir julle voorle!

Vriendelike Groete, Sunelle van den Berg


I just want to thank Cindy Bence for assisting me with the arrangements for my husband’s surprise birthday party! Also thanks to Sebastiaan and the staff, the chef for the good food! You were amazing. Thanks Cindy for helping me with the menu! I will definitely visit Surval again!

Samantha Wagenaar


Baie dankie aan AL DIE PERSONEEL BY SURVAL… ons hoogtepunt van die KKNK was elke keer wat ons by julle hek ingedraai en en die mees ongelooflike diens, uitsonderlike lekker kos en die asemrowende omgewing kon inneem!!

Ons is volgende jaar terug… selfs vir ontbyt! Jammer ons kon nie meer kere by julle kom eet nie as gevolg van ons druk program!!
KEEP UP THE GOOD WORK… SURVAL is net een ongelooflike ervaring!

Ray Dylan en Crew!


Now that the Sonic Diesel Notch & Captiva Diesel Media Launch is complete, the 360 Degrees production team would like to say a huge Thank You to everyone who committed so much time and effort towards making it such a great success.

We would like to specially thank all the Surval staff for their friendliness and willingness to help in every way. Full credit goes to Surval Boutique Olive Estate for great hospitality and for ensuring that everything ran smoothly over both days of the event.

Overall, feedback from our client has been excellent.

Regards, Elton Hesketh, MJ Butler and rest of the 360 Degrees team


Dear Shanel

Today, I want to, once again, compliment you and your staff….Our foreign guests, as well as our own company personnel, have enjoyed last night so much. Their feedback: nice big fires, good winelist (thought it would be beer…), excellent and more than enough food, beautiful table and surroundings. And Shanel, that you were willing to organise gas heaters on very short notice and last minute. I really do appreciate. Once again , that extra extra mile for us…

Ina Maree

Restaurant Testimonial


Good afternoon,
Rather belatedly we are dropping you a line after the wonderful meal we had recently with you (08-02-12) We came with two friends Mr Woolf and Mr Sussman who live in Outdtshoorn and we would just like to say what a fabulous place you have The meal was superb and certainly one of the best we have had during our stays in SA which have been numerous over the past 15 years. You also kindly showed us some of your guest rooms. My husband has worked in travel for the past 30 years and he could not stop commenting on how wonderful all your rooms were at such a reasonable price. Hopefully if we come out next year we will book with you – there really is now where else to stay after seeing your accommodation. Once again, many thanks for your hospitality and we look forward to meeting you again.

Jackie and David Ann


To the Management and Staff of Surval, Thank you for your world class cuisine and service. It is so gratifying to know that in todays world of franchised, no care, fast food, eat and go, there are still elegant venues like yours that are dedicated to doing their job well. Your effort at the birthday party lunch on Sunday are sincerely appreciated. If my company or I can serve you in any way, please don’t hesitate to drop me a line.

Anthony Lange


Hallo Surval !
Op 28 Desember het en my Ma en vriendinne vir die eerste keer by julle kom kuier. Dit was SO lekker! Ons is verras met vyfster diens vanaf die hek en sal beslis weer kom. Julle kelnerinne en almal eintlik, was baie bedagsaam tenoor my ma wat baie moeilik stap,die kos was lekker en die fasiliteite pragtig. Ons kom beslis weer !

Tania Coetzee – Oudtshoorn


Wat`n wonderlike ervaring.Die kos was uit die boeke, geselskap & atmosfeer wonderlik. wees verseker, ons sal weer kom kuier en van jul gasvryheid en goeie diens gebruik maak.

KOSIE & ALOUISE REED


Decided to try something different and out of town – man did I have the most awesome meal, thank you for the great service, wonderful atmosphere and meal.

The restaurant looks beautiful. There are lots of beautiful flowers. It is awesome here.

AURORA & CAREY


Just a perfect magic spot, everyone is so welcoming, very special.

MAIRE & COLIN


Never felt so welcome to have a drink with the owners. That is and always will be remembered. Warm friendly Staff. For a new place you can only grow from here on. Good luck.

ASHLEY – BUS DRIVER


Uit ons harte, baie dankie dat julle ons aand so spesiaal gemaak het. Ons Stap hier weg trots verloof

STAN & JANINE

CONTACT US

12 + 3 =

SOCIAL MEDIA

FacebookTwitterSurval on InstagramTripAdvisor

Surval Boutique Olive Estate

Pin It on Pinterest

Share This