Billy Engelbrecht en Daniëla Fourie is Woensdagaand tydens die Oudtshoorn-toerismeburo se algemene jaarvergadering, vir die tweede agtereenvolgende termyn, onderskeidelik as die voorsitter en
ondervoorsitter van die Oudtshoorn- en De Rust-toerismekomitee herkies.
Vir meer inligting, volg hierdie skakel.
(Inligting en foto – Oudtshoorn Courant)