Book Online Now!
Winter Special
Surval Boutique Olive Estate

Upcoming Events | Komende Gebeurtenisse

NASIONALE VROUEDAG
9 Augustus 2012 om 10:30

AANDAG ALLE VROUE
Ons by Surval Boutique Olive Estate reel n pragtige Vrouedag, 9 Augustus 2012 om 10:30 die oggend en sal graag die dag spesiaal wil maak vir ons vroue.

Kom bederf jouself met n lekker High Tea, en ontvang n geskenk pakkie en kry inspirasie vir wenke om jou huis n tuiste te maak, deur ons gaspreker Marietjie Vermeulen van Robyns Nest.

Die kaartjie is slegs R80.00, so los die wasgoed, werk en kinders en bring n vriendin en laat ons jul bederf!

Sien asseblief aangeheg wat ons aanbied.

Ons sien daarna uit om die dag saam met jul te deel.

Besprekings:
Robin's Nest Interiors - 044 272 0361
Surval Boutique Olive Estate - 087 350 1951

Vriendelike Groete
Surval Boutique Olive Estate